• Welcome to Koingnaas Belasting-betalers Vereniging.
 

Wie is KBBV

Koingnaas Belating-Betalers Vereniging is 'n nie-politiese, onafhanklike groep grond eienaars van Koingnaas  wat bekommerd is oor die toestand van die dorp nadat die Kamiesberg Munisipaliteit (ANC Bestuur) die dorp se daaglikse bedryf van De Beers oor 'n 5 jaar periode vanaf 2012 tot 2017 oogeneem het. Koingnaas se totale verval het in 2017 begin nadat De Beers die dorp se bedryf 100% aan Kamiesberg Munisipaliteit oorgegee het.
Koingnaas Belasting Betalers Vereinging die Bestuur
Op die Afdeling gaan die KBBV bestuur bekend gemaak word asook die dokumente wat die KBBV as onafhanklike regspersoon daar stel.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Feb 07, 2024, 12:58 AM Huidige Lede van die KBB... by Administrator

KBBV Hofsaak Sedert 15 Desember 2021

Alle dokumente rondom die saak sal op die afdeling gepos word.
Agtergrond oor Koingnaas
Alle dokumente oor die verlede van Koingnaas sal op die artikel gepos word

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Mar 08, 2024, 05:52 AM Geskiedenis van Koingnaa... by Administrator

Die KBBV en NBU Dispuut Stelsel

Die Koingnaas Belasting-betalers Vereniging (KBBV) in samewerking met die  Die Nasionale belasting-betalers unie (NBU) oor die Dispuut verklaring stelsel van die NBU sederd 1994 ontwikkel deur resgpraak in Suid Afika.
Promulgasie Ondersoeke
Alles wat betref die NBU Dispuut steslel kan op die webblad gelees word: www.nas-bel-unie.co.za

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Mar 20, 2024, 10:54 AM Drie promulgasie onderso... by Administrator

Koingnaas Belasting-Betalers Vereinging Lede

Alle Inligting oor die titelaktes van eiendomme in Koingnaas  en ander dokumentasie oor die dispuut benodig vir die (1) Verklaring van die Dispuut (2) Oordrag van die Dispuut gaan op die afdeling gepos en hanteer word.
Dispuut en Ander Dokumente Maart 2024
Dispuut dokumente vir eienaars om af te laai en ander dokumente van toepassing op die Dispuut met instruksies hoe om te gebruik en te voltooi gaan op die afdeling beskikbaar gestel word.

Posts: 1
Topics: 1

Last post: Mar 20, 2024, 11:07 AM Dispuut Dokumente van to... by Administrator

Misdaad In Koinginaas

"Alle misdaadsake en onafgehandelde bedrogkwessies word op die afdeling gepubliseer vir die bestuur se kennisname.
Onwettige Okkupasie van die Skool
Onwettige okkupasie en plundering van die skoolgebou as gevolg van die Kamiesberg Munisipaliteit se onregmatige optrede.

Posts: 0
Topics: 0

229 Posts in 229 Topics by 6 Members - Latest Member: Anna
Latest Post: "Dispuut Dokumente van to..." (Mar 20, 2024, 11:07 AM)
View the most recent posts on the forum.

Users Online

Online: 2 Guests, 0 Users  - Most Online Today: 4 -  Most Online Ever: 15 (Jun 09, 2024, 10:59 PM)