Koingnaas Belasting-betalers Vereniging

Wie is KBBV => Koingnaas Belasting Betalers Vereinging die Bestuur => Topic started by: Administrator on Feb 07, 2024, 12:58 AM

Title: Huidige Lede van die KBBV
Post by: Administrator on Feb 07, 2024, 12:58 AM
Die Koingnaas Belasting-betalers Vereniging (KBBV) Is tans in hibernasie in afwagting op die uitslag van die Koingnaas hofsaak.

Alles oor die Hofsaak kan hier gelees word:

Webblad van Koingnaas (http://www.koingnaas.co.za/)

Aangeheg hieronder is:

1) KBBV Grondwet van 20 April 2021
2) KBBV Bestuur Organogram met Komitees