Promulgasie Brief aan die Munisipale Bestuurder.pdf Klik op die dokument om oop te maak.
Maak die Brief oop druk die dokument voltooi en stuur na die KBBV by e-pos finansies@koingnaas.co.za
Die KBBV sal die eis bedrag inskryf voor die dokument by die Munisipaliteit ingedien word.
Koingnaas Dispuut Bedrag.jpg
Al die Dispuut dokumente ingedien sal op die webblad beskikbaar gestel word.