• Welcome to Koingnaas Belasting-betalers Vereniging.
 

Drie promulgasie ondersoeke vir Koingnaas gedoen van 2012 tot 2024 Twaalf Jare

Started by Administrator, Mar 20, 2024, 10:54 AM

Previous topic - Next topic

Administrator

Dokumente aangeheg hieronder:

1) Promulgasie ondersoek op 7 April 2021 vir 9 Jaar van 2012 tot 2021 - 7 Jaar nie gepromulgeer nie.
2) Promulgasie ondersoek op 15 MAART 2022 vir 1 Jaar van 2021 tot 2022 - 1 Jaar nie gepromulgeer nie.
3) Promulgasie ondersoek op 16 MAART 2024 vir 2 Jaar van 2022 tot 2024 - 1 Jaar nie gepromulgeer nie.
4) Kamiesberg Munisipalitiet R Beukes e-pos 9 September 2021 - Aangaande Koingnaas Dispuut.
5) Dispuut saak 08-2-2018  Saak M152-2014 Koster, Derby, Swartruggens vs Kgerleng Rivier Mun.
6) Dispuut is wettig - Brief vanaf Kamiesberg Munisipalitiet bevestig dit.
7) Die Dispuut was on die hofstukke maar is in die Uitspraak nie genoem nie. DISPUUT IS 100% WETTIG.